Merkliste
Die Merkliste ist leer.
Der Warenkorb ist leer.
Kostenloser Versand möglich
Kostenloser Versand möglich
Bitte warten - die Druckansicht der Seite wird vorbereitet.
Der Druckdialog öffnet sich, sobald die Seite vollständig geladen wurde.
Sollte die Druckvorschau unvollständig sein, bitte schliessen und "Erneut drucken" wählen.
Vasbyt Vyf: Die ontvoering
ISBN/GTIN

Vasbyt Vyf: Die ontvoering

eBookEPUBDRM AdobeE-Book
CHF9.00

Beschreibung

Toe Jaco per ongeluk sy rugbybal oor die kwaai buurman se muur skop, het hy nie 'n idee gehad in watter gemors dit hom gaan laat beland nie. Saam met Handré, sy beste vriend, probeer hy die bal terugkry - net om te ontdek die buurman hou twee ontvoerde meisies in sy huis aan! Wat maak hulle nou? Die grootmense glo hulle nie, maar Jaco en Handré wéét wat hulle gesien het ... en daar is net een oplossing: hulle moet die meisies red. Maar toe al hulle planne verkeerd loop, word die twee seuns sowel as Jaco se sussie, Karli, ook deur die ontvoerders vasgekeer. Nou moet die vyf kinders leer vasbyt ... en planne maak.
Weitere Beschreibungen

Details

Weitere ISBN/GTIN9780637000291
ProduktarteBook
EinbandartE-Book
FormatEPUB
Format HinweisDRM Adobe
Erscheinungsdatum15.02.2024
Seiten112 Seiten
SpracheAfrikaans
Dateigröße973 Kbytes
Weitere Details

Autor:in

Eleanor Lombard is in 1950 in Kaapstad gebore. Na haar skoolloopbaan verwerf sy 'n BA graad aan Tukkies, 'n onderwysdiploma (met lof) in Potchefstroom en 'n honneursgraad in geskiedenis aan UNISA. Tydens haar onderwysloopbaan is sy lektrise in Afrikaans aan die Bellville Opleidingskollege. Sy en haar man, Pieter, is lief vir reis en sy publiseer gereeld reisartikels. Sy skryf ook verskeie radiodramas en was 'n finalis in die RSG/Sanlam radiodrama-skryfkompetisie. Sy debuteer in 2022 met Jy handle dit net. Eleanor en Pieter woon tans in Tergniet, naby Mosselbaai. Sy is die ma van drie kinders en die trotse ouma van twee kleinkinders.

Weitere Artikel mit diesem Autorennamen: Lombard, Eleanor

Vorschläge

Kürzlich von mir besucht